Wednesday, September 24, 2008

Opening


Hi-Rock Opening....
Dit is great om ons eie lokaal te hê....
Voel of ons actually iets gedoen kry!!!

CHECK IT OUT


Saturday 22 November @ University of Pretoria grounds

To the thousands of pre registrants who waited eagerly for this moment. Making it possible to accommodate the thousands of Hillsong United fans we eventually got a venue. This is where we will unite, this is where we will praise God as One, this is where we will take the Stand. One night only for Joburg and Pretoria @ TUKS uniting across city borders

Join a fun filled day with the family. Kids, teens, students, young adults, adults, grannies, South Africa wellcome!!!

Tickets sales are now open on
www.itickets.co.za or your closest CUM bookstore
R50 general admission
R80 Jump zone

Saturday, September 6, 2008

UNITED IS COMING!!!

Vir al die UNITED fans - hulle kom in NOVEMBER 2008!!

Click op die link vir kaartjies en meer inligting!!!


New Facility

So die tyd het gekom!!

Meer as 'n jaar terug het ons gevoel ons moet meer in ons jongmense invest. Dit het gelei tot die nuwe gebou wat Sondag vir die eerste keer gebruik gaan word.

Dis die eerste keer wat ons as 'n Sondag Skool en jeug ons eie gebou gaan hê en ons sien uit na die nuwe chalenges wat saam met die gebou kom!! Natuurlik sal ons pics post sodra die opening verby is....